Neem verantwoordelikheid vir kategese-opleiding en die organisering van alle jeug-aktiwiteite in samewerking met gemeente-aktiwiteite.

Helieta Engelbrecht  083 320 6337

 

Kategese (Bybelskool)
08:45
18 mnde – 4 jr
Bring u baba en kleuter na die Kaja waar hulle besig gehou sal word tydens die erediens.
09:00
Graad R tot 6
Na afloop van die lofsang verdaag die kinders na hul onderskeie klassies.
09:00
Graad 7 tot 11
Die leerders gaan na die diens uit na hulle klasse tot 10:30.

KfJ (Kids for Jesus)

All graad R-6 kinders is welkom in die kwartaal Vrydagmiddae tussen 14:00 en 15:00 die KfJ-byeenkomste by te woon. Ons sing, doen aktiwiteite en geniet dit om kinders van Jesus te wees.

[/columns]
SNR JEUG SOCIAL

Graad 7 tot 12 kom Vrydagaande om 18:00 in die KaJA bymekaar. Almal welkom!

[/columns]