Vers vir die dag
1 Korintiërs 13:13
En nou:
geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.
En die grootste hiervan is die liefde!
... See MoreSee Less

View on Facebook

Vers vir die dag
Spreuke 25:28
'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie.
... See MoreSee Less

View on Facebook

KERMIS! KERMIS! KERMIS!
Saterdag 3 Maart
Pretloop begin om 8:00 (registrasie Saterdagoggend vanaf 7:30 of weeksdae by die kerkkantoor 021 930 3100)
Kinderpret en buite stalletjies vanaf 10:30
Kermis begin amptelik om 12:00 (die stalletjies in die kerksaal)
... See MoreSee Less

View on Facebook

Vers vir die dag
Matteus 19:26
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: "Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.
... See MoreSee Less

View on Facebook

Vers vir die dag:
1 Petrus 4:16
Maar wanneer iemand ly omdat hy 'n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie. Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.
... See MoreSee Less

View on Facebook